Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Krewe krioel

Krewe krioel
 
2010-04-15


KORT op die hakke van die onlangse reuse-perlemoenvonds op Franschhoek, is onwettige kreef gevind by ’n huis in Paarl-Oos.

Lede van marine-kusbeheer het inligting ontvang in verband met krewe wat gesmous word vanuit ’n huis in Van den Bosstraat 1, in Paarl-Oos.

Hulle het met die hulp van lede van Paarl-Oos polisie hiér toegeslaan en op 161 krewe afgekom.

Vier mense is in hegtenis geneem.

Drie weke gelede het Franschhoek se polisie beslag gelê op byna 6000 krewe wat op ’n plaas versteek is.

Die sakke perlemoen is na bewering daar gelaat deur smokkelaars wat die perlemoen vanaf Hawston na Kaapstad vervoer het.

Twee mans is in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za