Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jong man sterf in gru-ongeluk

Jong man sterf in gru-ongeluk
 
2010-04-15


’n JONG man het in die vroeë oggendure van verlede Woensdag gesterf in ’n gru-ongeluk op die N1.

Arthur Schäfer (23) van Denneburg, het om 03:30 beheer oor sy motor verloor op die N1 oorkant Simonsvlei Kelder. Hy is uit die motor geslinger en vasgepen onder die wrak.

Schäfer is met ernstige beserings na Paarl Hospitaal geneem, maar is kort na sy aankoms daar dood.

Die jong man was ’n gekwalifiseerde werktuigkundige by MAN Trok en Bus in Brackenfell, maar het steeds in Denneburg tuisgegaan.

Hy was op Laerskool Gimnasium en Hoërskool Labori.

Schäfer is eergister vanuit die Drakenstein-gemeente begrawe. Hy word oorleef deur sy ouers, Lynette en Arthur, en suster Jodene.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za