Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Goud vir Lintnaar

Goud vir Lintnaar
 
2010-04-22


DIE gestremde Paarlse atleet Yusthin Lintnaar (17), ’n leerder van die Paarlskool in Brackenfell, het drie goue medaljes ingepalm tydens die 2010 SA National Paracycling-kampioenskappe wat in PE aangebied is.
In die driewiel-item het hy goud verwerf in die 1500m, 800m en in die padwedren. In die 1500m het hy ook ’n nuwe SA rekord opgestel.
Yusthin se mikpunt is om te kwalifiseer vir die 2012 Paralimpiese Spele in Londen. Kontak Gerty Lintnaar by 021-862-6547 met enige donasies.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za