Polisie-reünie vir reserviste van Paarl-Oos
2010-04-22
DIE Paarl-Oos Polisiereserviste beplan ’n reünie vir lede wat tussen 1990-2000 diens verrig het. Die verrigtinge sal plaasvind te Orleanspark op 1 Mei vanaf 15:00. Vir navrae, kontak DJ Francke by 021-868-4668 of kaptein Titus Fredericks by 084-900-0924
More
News
|