Sporttelbord
2010-04-22
GIM O.16 HOKKIE-TOERNOOI
Tydens die April vakansie het Paarl Gimnasium sy eerste o.16 dogtershokkietoernooi aangebied. Altesame 8 spanne het deelgeneem, met Gim se o.16’s wat dié toernooi as een van die voorste spanne afgesluit het. Gim wen 4-1 teen Pearson High; wen 6-0 teen Duinevelt; wen 7-0 teen La Rochelle B; wen 4-1 teen ’n Gim Uitnodigingspan; speel gelykop (1-1) teen Somerset College; speel gelykop (0-0) teen La Rochelle A; verloor 1-2 teen Outeniqua.
GHOLF
* Paarl Gholfklub (4BBB Stableford; 17 April): Pikkie Swart/Jannie Rust (48c/o); K Watson/Willie Kitching (47); WJ October/F Hardine (46c/o). Ladies (Medal; 13 April): A Division: L Smit (69); L Worrall (73 c/o).
* Wellington Gholfklub (4BBB Stableford; 17 April): M Joubert/T Joubert (49); S van Niekerk/J van Huyssteen (49); T van der Walt/E Albertyn (47).
More
News
|