Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roeiers verteenwoordig SA

Roeiers verteenwoordig SA
 
2010-04-22


TWEE roeiers van Paarl kanoklub, Pieter-Willem Basson en Chrisjan Coetzee, het die Suid-Afrikaanse K4-span gehaal wat op 2 Mei vertrek na Frankryk en Hongarye om deel te neem aan twee wêreldbyeenkomste.

Saam met die res van dié span, Gavin White (Peninsula) en Fouché van Tonder (Pretoria), het dié viertal onlangs die SA K4 1000m-kampioenskappe in ’n SA-rekordtyd (2 minute en 53 sekondes) verower.

Die wêreldbyeenkomste dien as belangrike voorbereiding vir die wêreldkampioenskappe wat Augustus in Poland plaasvind.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za