Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Belhar verniel Pniel

Belhar verniel Pniel
 
2010-04-22


DIE nuweling in Superliga B, Belhar Rugbyklub, het Saterdag maklik met 56-24 teen Pniel Villagers geseëvier.

Teen rustyd was die tuisspan reeds 36-5 voor.

Die wedstryd het aanskoulike spel opgelewer en die tuisspan het nege drieë ingeryg teenoor die vier drieë van Pniel.

Vir Pniel lê daar harde werk voor, veral op verdediging.

Villagers se nommer sewe flank, Fernando Adams, het egter enduit geveg.

Agterlangs het die buitesenter Enrico du Preez belofte getoon, maar selde die nodige ondersteuning gekry.

Graeme Sambo, Enrico du Preez en Fernando Adams (2 drieë) was die verloorspan se driedrukkers. Riaan Windvogel het met twee doelskoppe geslaag.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za