Franse kunsflieks
2010-04-22
DIE wynlandgoed Le Bonheur, naby Klapmuts, vertoon Coco avant Chanel op 30 April om 18:30 met Audrey Tatou. Anne Fontaine is die regisseur. Dié fliek toon Chanel se opgang van haar kinderdae as ’n weeskind tot mode-ikoon. Bespreek (R110 per persoon en sluit ’n ete in) by 021-875-5478.
More
News
|