Coenie de Villiers
2010-04-22
DIE bekende sanger en liriekskrywer Coenie de Villiers tree op 24 April om 20:00 by die Breytenbach-sentrum op. Kaartjies is R120 en besprekings kan gedoen word by Magdel Meyer by 072-115-2913 of stuur ’n epos na teater@breyten bachsentrum.co.za.
More
News
|