Ouers moet nou wakker skrik
2005-09-15
“VUKA! Wake Up! Skrik Wakker!”, is die boodskap van die Wes-Kaapse Minister van Onderwys, Cameron Dugmore, aan ouers van kinders wat volgende jaar met laerskool of sekondêre skoolopleiding begin, of wat van skool verander in 2006.
Hulle moet hul kinders voor Vrydag 23 September registreer om seker te maak van ’n plek.
More
News
|