Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2010-04-22


* Werkswinkel. ’n Gratis KPR-werkswinkel (lewensredding CPR) word op 24 April deur Paarl Medi-Clinic by die hospitaal aangebied. Twee sessies sal die oggend plaasvind om 08:00 en 11:00.

Bespreking is noodsaaklik. Vir besprekings, kontak Jacorie Visagie by 021-807-8000.
* Market. The Slaley Sunday farm market will be held on 25 April from 09:00 to 14:00. Come and enjoy the day with fresh food traders in the great outdoors. Contact Eugene (083-656-2678).
* Meeting. Op Woensdag 28 April om 17:30 praat landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe by die Stellenbosch Kunsvereniging oor Landkuns en die boodskap van klimaatsverandering. Toegang vir lede is gratis (R30 vir nie-lede).
* Dans. Die Boeremusiekgilde hou op 30 April ’n dans met die orkes van Cobus Steenkamp by Noord-Eind Laerskool vanaf 20:00 tot laat.

Toegang is R25 (R35 vir nie-lede). Almal is welkom om die aand saam te geniet.

Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
* Cook. On 28 April Darren Roberts from Grande Provence will be in the kitchen at the Theatre Kitchen at Bridge House School. Darren is passionate in his commitment to learning about new food cultures. He blends the various techniques and ingredients to create a unique and distinctive fusion experience. Tickets cost R150 per person and bookings can be made with Jenny Jones on 021-874-8100.
* Funksie. Die Wellington Minstrels bied Saterdag ’n musiek- en sangaand aan in samewerking met die Wellington VGK kerkkoor. Die funksie vind plaas in die Bergrivier skoolsaal om 19:00. Toegang is R10 (R5 vir kinders).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za