Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsai-vergadering

Bonsai-vergadering
 
2010-04-22


EEN van die bekendste bonsaiers in Suid-Afrika tree Saterdag by die Boland Bonsai Kai se maandvergadering op as gasspreker in die Ateljee van die Botaniese-tuin van die Universiteit om 09:00.

Gail Theron is die eienaar van ’n bekende bonsai-kwekery in Houtbaai en haar tuin word deur duisende mense per maand besoek. Ná die praatjie sal probleembome en die moets en moenies van die wintermaande bespreek word. Kontak Marie-Louise by 082-715-0856




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za