¡ * Ongeskoolde munisipale werkers sal seker een van die dae meer as opvoeders verdien, maar waarom die gemors?
¡
* Wat gaan aan met ons mense wat nou die plaaslike munisipaliteit verantwoordelik hou vir die staking. Mense kom by - dit was landswyd. Johan
¡
* Bring dié wat wil werk en wie ten minste trots, verantwoordelik en betroubaar is, terug in ons munisipale diens.
¡
* Ek stem saam hulle het ’n reg om te staak MAAR NIE om soos vandale op te tree nie. JPW
¡
* Barbare in Barbaarland! Wêreldbeker met so ’n mentaliteit? Ons betaal, ons wil diens hê vir ons geld! Erika