Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie SAPD

Dankie SAPD
 
2010-04-29


DIE personeel van Sunfield Wellington wil baie dankie sê aan inspekteur Thyse en sy span van die Wellington polisie vir hul flinke optrede tydens ’n inbraak by een van ons huise in die dorp.

Hulle het selfs twee weke ná die insident weer die huis besoek om advies te gee oor ekstra sekuriteit.

In hierdie tyd waar daar so baie negatiwiteit rondom die polisie is, wil ons net baie dankie sê aan die manne in uniform van die SAPD Wellington.Sunfield Wellington




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za