DIE Paarl Blommeklub vergader op 4 Mei om 19:00 by die NG Kerksaal in Denneburg.
Die tema is Demonstrasie en daar is ’n werkswinkel oor Collage. Lede moet hulle eie sade, klippies en ‘box’ wat oorgetrek is met bruin papier saambring.
Vir meer inligting, kontak Erika Mouton-Griffiths by 021-863-0039 of by 082-852-6661.