Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lollos bons in Paarl

Lollos bons in Paarl
 
2010-05-06


LOLLOS kom kuier by maatjies op aarde en dié keer gaan hy, Alta en Minki met vakansie!

Lollos is Saterdag 15 Mei om 09:30 by die Ou Meul-teater. In die splinternuwe vertoning gaan die drie op ’n prettige treinrit met Kedang-Kedang. Daar sal omtrent rondgebons en gedans word op Spring Op! en Songololo. Kaartjies is R40 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of by vstemmet@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za