Houtkruis die 'musical'
2010-05-06
HJS se koor vertolk die rolle van monnike in die musiekspel, “Houtkruis die musical”, wat van Maandag 10 Mei tot Donderdag 13 Mei om 19:00 in die skoolsaal op die planke is. Kaartjies is R60 (R40 vir skoliere). Bespreek by 021-872-2875.
More
News
|