Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maniere kos nie geld nie!

Maniere kos nie geld nie!
 
2010-05-06


EK wonder wat dink ander ouers, as hulle so sit en wag vir hulle kinders oor die taxi’s en oplaai-geleenthede wat so op hul hoeters lê en die musiek blêr dat die ruite bewe?

Is dit nodig, besef julle daar is ander leerlinge wat nog klas het en nog moet konsentreer?

En daarby die taalgebruik wat uit daai voertuig kom en dit op ander mense se kinders. En die uitkomtyd is vir die kleiner kinders en nie eens vir groot kinders nie!

Daai arme kinders - wat se voorbeeld is jy vir daardie kinders en die ouers wat sit en wag. Julle sleep Gimnasiumstraat se naam deur die modder!

Maniere kos nie geld nie!

Mamma-maniere




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za