Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kweekhuis-kursus

Kweekhuis-kursus
 
2005-09-15


'n KORTKURSUS in kweekhuisbestuur word van 27 tot 29 September by die kweekhuissentrum van Stellenbosch Universiteit se Welgevallen proefplaas gehou.

Dit word aangebied deur die Assosiasie vir Intensiewe Plantproduksie in samewerking met ASNAPP (Agribusiness in Sustainable Natural African Plant Products) en die Universiteit se Departement Agronomie.

Die kursus handel oor die basiese beginsels van kweekhuisbestuur en is spesifiek gerig op voornemende produsente.

Temas sluit in produksietegnieke en -stelsels, saailingproduksie, plantvoeding, klimaatbeheer, asook die identifikasie van siektes en plae met toepaslike beheerstelsels.

Vir meer inligting, kontak Carmen Mezichel by 808-2918, faks 808-2917 of e-pos mezichel@sun.ac.za. Registrasie is R1850 (ingesluit notas, etes en uitstappies).



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za