Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dief in biblioteek

Dief in biblioteek
 
2010-05-06


OP Saterdag 17 April was ek die slagoffer van 地 vroulike handsakdief in die Meulstraat Biblioteek, Paarl.

Wat 地 teleurstelling vir haar - daar was maar 地 skamele R4 in my beursie, met natuurlik ook my hele lewe daarin, insluitend my motorsleutels, huissleutels, identiteitsdokument, bankkaarte en flash drive met persoonlike foto痴.

Daar is slegs een sekuriteitswag wat twee lokale moet bewaak, om nie eens te noem dat die biblioteek oor geen sekuriteitskameras beskik nie (anders as ander biblioteke in die dorp).

As belastingbetaler is ek teleurgesteld in die diens en die feit dat die sekuriteit so swak is. Hoe veilig is ons kinders daar?

Ek het toe die polisie van my dogter se selfoon af geskakel om 11:50 en hulle daag eers 13:25 daar op - byna 地 uur en 地 half later.

Ek moes met my drie kinders (2, 7 en 12) buite wag aangesien my motorsleutels in die handsak was, en die biblioteek alreeds toegemaak het.

Ek sal dit waardeer indien enige persoon met inligting oor die diefstal my kan kontak by 082-707-9802.

Lourika Nel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za