Leefstylkalender
2010-05-06
* Jaarvergadering. Die Tulips klopsegroep hou op 11 Mei om 19:30 hul jaarvergadering te Mintoorstraat (Happy Toddlers Creche), Wellington. ’n Nuwe bestuur sal ook gekies word. Alle lede en nuwe lede is welkom. * Mark. Die NGK Suider-Paarl se Kuierfees vind plaas op 7 Mei by Simonsvlei-wynkelder vanaf 16:00. Daar gaan geregte wees soos potjiekos, braaivleis, roosterkoeke, varksosaties, pannekoek, hamburgers, poedings, wyn, koeldranke en vars groente en vrugte. Daar sal ook vermaak vir jonk en oud wees en pryse om te wen. Kaartjies vir die etes (hoender, braaivleis of potjiekos) is te koop by die kerkkantoor (021-863-2700). * Book sale. The popular annual sale of periodicals starts at Mill Street Library on Wednesday 12 May at 12:00. Dozens of 2009 titels are available at 25% or less of the price. * Drama. Dramaklasse gaan vanaf 31 May saans twee keer ’n week deur Marius Pool in Wellington aangebied word. Belangstellendes kan hom skakel by 072-156-1057. * Postponed. The Winelands Orchestra concert has been postponed until June and will not take place on Sunday 9 May.
More
News
|