Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hugenote Singers tree op

Hugenote Singers tree op
 
2010-05-06


DIE Hugenote Singers bied op 21 Mei (19:00) en 22 Mei (18:00) ’n uitvoering, Falling in Love Again, aan in Bergrivier Hoërskool se saal.

Die groep oefen Dinsdae en Donderdae by die ou Club Niveau in Wellington om 19:00.

Kaartjies is R80 wat ’n vingerete, plakkaat en ’n DVD insluit. Verskillende kontantpryse kan ook gewen word asook geskenkbewyse. Vir besprekings, kontak 076-048-3781.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za