Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KN plaas sewes-kroon op die spel

KN plaas sewes-kroon op die spel
 
2010-05-06


EERSKOMENDE Saterdag, vanaf 09:30 tot 16:00, bied Klein Nederburg Sekondêr sy elfde Sewesrugbytoernooi aan op die skool se sportveld.

Skole wat saam met Klein Nederburg (die huidige kampioen) aan dié toernooi gaan deelneem, is Bergrivier Sekondêr, Groendal Sekondêr, Kylemore Sekondêr, New Orleans Sekondêr, Noorder-Paarl Hoërskool, Paulus Joubert Sekondêr en Wesbank.

Die groepwedstryde is vanaf 09:30 tot 13:00. Die eerste plaat-halfeindstryd word om 14:10 beslis met die eerste beker-halfeindstryd wat om 14:50 gespeel word.

Die eindstryde van die plaat en die beker geskied om 15:00 en 16:00 onderskeidelik, met die prysuitdeling wat om 16:30 sal plaasvind.

Toegang is R10 (R5 vir leerders en R5 vir voertuie). Kontak John Heugh 021-862-2720 vir navrae.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za