Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimmie na VSA

Gimmie na VSA
 
2010-05-06


Louis Cordier, graad 11 leerder van Gimnasium Hoërskool, is uitgenooi om aan die jaarlikse “United Space School” program in die VSA deel te neem.
Die program word bestuur deur die Foundation for International Space Education en word by die NASA Ruimtesentrum in Houston, Texas, aangebied.
Die program sluit teoretiese en praktiese opleiding in wat deur ruimtevaarders, wetenskaplikes, mediese dokters en ingenieurs aangebied word.
Skoliere uit 48 lande woon die kursus by. Slegs twee leerders uit Suid-Afrika word genooi om aan hierdie program deel te neem.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za