MY Maandag het taamlik goed begin tot 10 minute voor die skool moes uitkom.
Meneer, jy met die groot wit bus, wat aan die regterkant van die pad in Gimnasiumstraat gestaan en wag het, ek het slegte nuus vir jou, ek het 地 wettige lisensie!
Dis in die eerste plek 地 eenrigtingstraat en ek dink nie jy is bewus dat daar dalk ander groter voertuie as my wit voertuig dalk nie verby kon kom nie.
Al het ek nie aan die linkerkant geparkeer nie, my rede: ek staan eerder op 地 plek waar my voertuig inpas en gee 地 kleiner voertuig die kans om in die kleiner plek te parkeer!
Daar is 地 geweldige probleem aangaande parkering in Gimnasiumstraat en glo my ons almal wil al gil, maar ons hou uit en probeer elke dag ten minste 30 tot 40 minute voor die klok lui 地 parkeerplek kry sodat dit nie vir ander 地 ongerief veroorsaak nie!
Ek is maar net een van die bitter gelukkige ma痴 wat haar kinders self by die skool kan gaan haal. En daar is 地 hele paar van hierdie oplaai-voertuie wat in 地 eenrigtingstraat met reeds geparkeerde voertuie links, nog steeds aan die regterkant teen die sypaadjie staan en niemand agter hulle in ag neem nie!
Ma-taxi