HUIS VAN GEBED bied tentdienste aan met die tema Jesus in Aksie (’n besoeking van God) vanaf 23 tot 30 Mei by die Amstelhof taxi-staanplek in Klein Drakensteinweg, Paarl.
Die dienste begin Sondae om 17:30 en weeksdae om 19:00. Vir navrae, kontak Tiemie by 074-874-8557 of 084-358-8775.