Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pinksterdienste

Pinksterdienste
 
2010-05-13


DIE VGK Bergrivier hou van vandag tot Sondag 23 Mei hul pinksterdienste te Flaminkstraat, Wellington.

Verskeie predikers sal in hierdie week optree. Sheldon Julies sal vandag om 09:00 die Hemelvaartdiens waarneem waarna ds James MacKay om 19:00 die aanddiens sal waarneem.

Vrydag om 19:30 is pastoor Brian Bastiaan aan die beurt, Sondag 16 Mei (19:30) pastoor Graham Taff, Maandag 17 Mei (19:30) pastoor Eben Mourries, Dinsdag 18 Mei (19:30) pastoor Peter Wellman, Woensdag 19 Mei (19:30) ds MacKay, Donderdag 20 Mei (19:30) pastoor Chris Joseph en Vrydag 21 Mei (19:30) sal Jackie Jacobs die sang en getuienis waarneem. Op 23 Mei sal ds James MacKay die week om 10:00 afsluit. Verskillende kerkkore sal ook in die week optree. Vir navrae, skakel 073-890-9383.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za