Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Diary

Arts Diary
 
2010-05-13


* Art. Artists of the Drakenstein area are invited to exhibit 30x30 cm artwork at the Breytenbach Centre in Wellington. Two entries are allowed per artist at R20 for non-members (members free). The opening is on 27 May at 19:00 and entries should be delivered to the centre by 24 May. Contact 021-873-2786.
* Koor. Die Hoër Meisieskool Paarl hou ’n kooruitvoering op13 Mei om 19:00 onder leiding van Louna Stofberg by Huis Vergenoegd (C-blok sitkamer).

Hierdie geleentheid vorm deel van die fondsinsamelingsprojek van Huis Vergenoegd Paarl ten bate van Rusthof tehuis vir bejaardes. Kaartjies is R20 by lede van die huiskomitee, of by 021-870-3301 daagliks tussen 08:00 en 13:00.
* Kiddies. A children’s theatre production will be presented at Delvera Wine Farm near Klapmuts every Sunday till 30 May at 11:00. On the program are Snow White and the 7 Dwarfs (16 May), Jack and the Beanstalk (23 May) and Cinderella (30 May). Ticket prices are R40 and all performances are between 45 minutes and 55 minutes.
* Musiekspel. Die Hoër Jongenskool Paarl bied ’n musiekspel, “Houtkruis die musical”, aan vanaand om 19:00 in die skoolsaal. Kaartjies is R60 (R40 vir skoliere). Bespreek by 021-872-2875.
* Drama. Dramaklasse gaan vanaf 31 Mei saans twee keer ’n week deur Marius Pool op Wellington aangebied word. Belangstellendes kan hom skakel by 072-156-1057.
* Konsert. Mimi Haasbroek en haar sangstudente hou op 15 Mei om 19:00 ’n studentekonsert in die Ou Meul-teater. Toegang is R40 per persoon en verversings word te koop aangebied tydens pouse. ‘n Komplimentêre glasie sjerrie word ingesluit om die koue ietwat te verdryf. ‘n Paar studente sal sololiedjies asook duette lewer. Kaartjies is te koop by 082-585-0632 en by die deur.
* Exhibition. The exhibition ‘Is art’ can be seen at Le Quartier Francais in Franschhoek until 8 June. The work of Shany van den Berg, Rosouw van der Walt, Wiebke von Bismarck and Sarah Walters will be on display.
* Uitvoering. Die Hugenote Singers bied op 21 Mei (19:00) en 22 Mei (18:00) ’n uitvoering, Falling in Love Again, aan in Bergrivier Hoërskool se saal. Kaartjies is R80 wat ’n vingerete, plakkaat en ’n DVD insluit. Kontantpryse kan ook gewen word asook geskenkbewyse. Bespreek by 076-048-3781.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za