Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Holocaust-uitstalling te sien

Holocaust-uitstalling te sien
 
2010-05-13


DIE Holocaust-sentrum bied ’n uitstalling en ’n reeks films tot 21 Mei in die Breytenbach-sentrum op Wellington aan, wat die verskrikkinge van Nazi-Duitsland uitbeeld.

Hierdie uitstalling wat bestaan uit 16 panele waarop die Holocaust deur foto-materiaal uitgebeeld word, trek ook verbande deur na rassisme, anti-semitisme en Apartheid. Met hierdie projek wil beide die Holocaust-sentrum en Breytenbach-sentrum die waarde van menslikheid en menseregte onder die publiek se aandag bring. Dit is daarom veral ook belangrik om die jeug hierby te betrek, en daarom word alle skole uitgenooi om die uitstalling te besoek.

Kontak die Breytenbach-sentrum by 021-873-2786.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za