Boeredag by Ridgeback
2010-05-13
’n BOEREDAG om die uitslag van die Vinpro/Winetech wingerdblokkompetisie vir die Paarlstreek te bespreek, word op 19 Mei van 10:30 aangebied by Ridgeback Wines (Slot van die Paarl). Johan Viljoen van Vinpro sal terugvoer gee oor die wenblok op Ridgeback. Besigtiging word gevolg deur ’n Pinotage-proe aangebied deur Beyers Truter, gevolg deur middagete. Bespreek by 807-3267.
More
News
|