Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jong spanne maak geskiedenis

Jong spanne maak geskiedenis
 
2010-05-13


PAARL se junior streekspanne het onlangs geskiedenis gemaak met kragmetings teen juniorspanne van Primrose op die Daljosafat-sportgronde.

Junior spelers was vanuit die onderskeie klubs gekies om vier junior streekspanne te verteenwoordig in verskeie ouderdomsgroepe (o.12’s, o.14’s, o.15’s en o.16’s). Paarl se spanne het uiteindelik baie goed gevaar.

Die Paarl Streek se o.12-span het 22-0 gewen teen Primrose o.12, met Salman Moerat die Paarliete se groot uitblinker.

Paarl se o.14’s het 19-12 gewen. Dillon Pietersen en Leighton Bell het goed vertoon.

Paarl se o.15’s het 7-elk gelykop gespeel, met Joswin de Wee, Garron Kulsen en Brandon Fortuin die uitblinkers.

Paarl se o.16’s het 18-22 vasgeval. Anges Cornelissen en Dast Davids het moedig probeer.

’n Beroep word op die juniorspelers se ouers gemaak om wedstryde by te woon.

* Allandale se juniorklub Hou op 16 Junie ’n sportdag te Allandale.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za