Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Globe werkswinkel in Paarl

Globe werkswinkel in Paarl
 
2010-05-20


’n WERKSWINKEL oor biodiversiteit, toerisme en landbou word van 21 tot 23 Mei in die Paarl vir opvoedkundiges aangebied deur die opvoedkundige organisasie Globe (Global Learning & Observation to Benefit the Environment) van Boulder, Colorado, VSA.

Hulle is operasioneel in 111 lande met ongeveer 25 000 skole as geakkrediteerde Globe lede.

Die werkswinkel by De Oude Paarl Hotel sal onder leiding staan van Mark Brettenny, Afrika-verteenwoordiger van Globe en skop op 21 Mei om 18:00 af met ’n inligtingsessie van een uur oor die werksaamhede van Globe.

Deelnemers aan die werkswinkel sal gemagtig wees om met Globe en plaaslike instansies op gesamentlike nasionale en internasionale programme vir alle leerlinge, primêr en sekondêr, te kan besluit waar die plaaslike Arboretum met sy 640 boomspesies van ses kontinente as loodsprojek sal dien. Belangstellendes moet vir Willie Meyer kontak by w.meyer@telkomsa.net.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za