Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Simonsvlei stoom voort

Simonsvlei stoom voort
 
2010-05-20


GERUGTE dat Simonsvlei Wynkelder in Paarl-Suid sy deure gaan sluit, is onwaar.

So sę Francois de Manielle, voorsitter van dié bekende kelder. Hierdie gerugte het die ronde begin doen nadat sowat 35 werknemers afgelę is.

“Maar,” sę De Mannielle, “hierdie is suiwer ’n ekonomiese besluit, omdat ons ons bottelerings-afdeling gaan sluit.”

“Weens produksiekostes gaan ons nou ons wyn elders botteleer. Dit is al wat verander - verder staan Simonsvlei steeds sterk.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za