Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skaam julle!

Skaam julle!
 
2010-05-20


EK verwys na die berig in die Paarl Post gedateer 13 Mei, oor raadslede se reis na Nederland.

Die raadslede behoort hulle te skaam dat hulle duisende rande vermors het op ’n reis om oor koeitjies en kalfies (en dalk spyskaarte?) te gaan praat. Dít terwyl hier mense is wat in dromme moet krap om te oorleef.

Dit lyk vir my ons raadslede is nie op hoogte van die armoede en ellende hier plaaslik en elders nie (vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie).

Bekommerde Neville Botha




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za