Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie aan engele

Dankie aan engele
 
2010-05-20


RUSOORD se inwoners het nie woorde om die persone betrokke by die huismark te bedank vir hulle inisiatief en moeite nie!

Ons besef dat dit maande se voorbereiding vereis het. Die keurigheid en ywer waarmee alles gedoen is, is prysenswaardig. ’n Besondere woord van dank aan Hannes en Suzette Plekker wat hulle huis beskikbaar gestel het vir drie dae. Ons kan nie glo dat iemand bereid is om hulle huis so oop te stel vir die publiek nie. Dit is merkwaardig en word opreg waardeer.

Rusoord is bevoorreg om sulke lojale vriende te hê.

Dankie ook aan die publiek vir hulle ondersteuning aan die Rusoord huismark.

Die inwoners van Rusoord




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za