Rooi bakkie gesoek
2010-05-20
DIE polisie is op soek na die bestuurder van ’n rooi bakkie wat ’n fietsryer omgery het op 28 April om 21:00 in Lantanastraat, Paarl-Oos. Die bestuurder van die bakkie het wederregtelik die toneel van die ongeluk verlaat. Enigiemand met inligting kan kst Thembinkosi Ntoni kontak by 021-877-5900.
More
News
|