Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kaleidoskoop op die planke

Kaleidoskoop op die planke
 
2010-05-20


’n AFRIKAANSE musiekgroep, Kaleidoskoop, wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer, is op die planke Vrydag om 20:00 by die Ou Meul-teater.

Die lede is Anique Jordaan, Ben Ludik en Jouba Jordaan. Kaartjies is R40 per persoon en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of stuur gerus ’n epos na vstemmet@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za