Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oudisies gehou

Oudisies gehou
 
2010-05-20


Die Frank Pietersen Musieksentrum bied vanaf 31 Mei tot 4 Junie hul jaarlikse oudisies vir plasing in 2011.

Enige persoon wat belang stel om ’n musiekinstrument te bespeel of om te sing, kan vooraf reël by die musieksentrum se kantoor by 021-872-2123/4 tussen 10:00 en 13:00 en 13:45 en 18:00 Maandae tot Donderdae. Op Vrydae kan jy skakel tussen 08:00 en 12:00 en 12:45 en 16:00.

Onderrig word gegee in alle simfonie-orkes-instrumente, klavier, blokfluit, jazz instrumente, klassieke kitaar, orkestrale perkussie, Afrika perkussie, Steelpans asook koorsang en individuele sangonderrig.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za