Tentdienste aangebied
2010-05-20
HUIS van Gebed bied tentdienste aan met die tema Jesus in Aksie (’n besoeking van God) vanaf 23 tot 30 Mei by die Amstelhof taxi-staanplek in Klein Drakensteinweg, Paarl. Die dienste begin Sondae om 17:30 en weeksdae om 19:00. Vir navrae, kontak Tiemie by 074-874-8557 of 084-358-8775.
More
News
|