Ondersteuningsgroep vergader
2010-05-20
DIE Paarlse Diabetes-ondersteuningsgroep vergader op Woensdag 2 Junie om 19:00 by die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl. Die spreker vir die aand is diabetes-spesialis, suster Kamaretha Beckert, wat diabetesvoorligting sal doen. Alle belangstellendes is welkom. Kontak 021-871-1808 vir navrae.
More
News
|