Boland Trompoppiekompetisie
2010-05-20
BOLAND Trompoppievereniging hou Vrydag van17:00 tot 23:00 op Daljosafat-stadion hul trompoppiekompetisie. William Lloyd Drummies bied die kompetisie aan en spanne van Vredendal, Vredenburg, Grabouw, Wellington en Paarl sal teen mekaar meeding om verskeie trofeë te wen. Kontak André Kearns by 071-898-3891.
More
News
|