Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim stof Wynberg behoorlik af

Gim stof Wynberg behoorlik af
 
2010-05-20


DIE Hoërskool Gimnasium het Saterdag vyftien drieë in ’n wegwedstryd ingeryg, om ’n massiewe 101-0 oorwinning oor Wynberg te behaal.

Met die rustydtelling 54-0 vir die span van die Paarl, het die Kaapse span van meet af geen teenvoeter vir die Gimmies se aanvallende aanslag gehad nie.

Gim se drieë is gedruk deur Erik van der Merwe, Jacques Botha (2 drieë), Lance Ruthford, Ruan Mouton, Christopher Bosch, Conrad Loubser (4 drieë), Kobus van Wyk (3 drieë), Niel Claassen en Jandré Conradie. Willie Viljoen het 13 drieë verdoel.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za