Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hokkie-aksie in Paarl

Hokkie-aksie in Paarl
 
2010-05-20


SATERDAG kan hokkiegeesdriftiges gerus Hoërskool Gimnasium se astro-hokkiebaan besoek, waar verskeie plaaslike klubspanne in aksie gaan wees.

Die aksie begin om 13:30 wanneer Paarl se damespan kragte meet teen die span van Mutual CPUT.

Om 15:00 durf Paarl se manspan vir Pinelands aan, gevolg deur CPUT Wellington, wat om 16:30 teen Somerset-Wes A speel.

Ná afloop van dié wedstryde bied Paarl Dames ’n hoenderbraai aan ter fondsinsameling.

Mense wat graag by die Paarl hokkieklubs wil aansluit, kan die volgende persone kontak:

Dames: Kontak Adéle Bothma (084-625-8137) of Anel Beukes (084-480-7206).

Mans: Kontak Gavin Cupido (084-520-3714) of Jermaine Didloff (082-854-0470).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za