Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Peoples deel louere

Peoples deel louere
 
2010-05-20


YOUNG PEOPLES het Saterdag sy beste uitslag van die seisoen tot dusver behaal, met ’n 30-elk gelykop uitslag teen Collegians in ’n WP Superliga B kragmeting.

Die rustydtelling was 15-12 vir Collegians.

Peoples se drieë is gedruk deur Brandon Allies, Francois Daniel, Oswald Thomas en Bjorgen Julies. Dimitric Isaacs het twee doelskoppe en twee strafdoele behaal.

Saterdag speel Peoples weg teen Bellville. Die bus vertrek Saterdag om 10:30 vanaf Groenheuwel en kos R25 pp.

Peoples vier op 24 Mei hul 115de bestaansjaar. Alle oud-lede, spelers en belangstellendes is welkom om Sondag 23 Mei ’n dankseggingsdiens om 08:00 by te woon te St Stephens Kerk, New Orleans.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za