Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sektorpolisie puik

Sektorpolisie puik
 
2010-05-27


DAAR is Saterdag 22 Mei by ons motorhuis in Vrykyk, Paarl, ‘ingebreek’ deur ’n persoon wat eenvoudig oor die heining geklim het en homself gaan help het aan die gereedskap.

Gelukkig het ek die persoon in die boom sien klim op sy pad uit en kon ek sonder dat hy daarvan bewus was, die Sektor 2 polisievoertuig van Paarl Polisiestasie laat weet. Binne enkele minute was konstabel Brink van die Honde-eenheid hier en net daarna die Sektor 2 patrolliemotor (konstabel Green).

Te danke aan hulle flink optrede is die oortreder gevang en al die gereedskap teruggevind. Baie dankie aan al die polisie-lede wat diens doen in Sektor 2. Julle harde werk word raakgesien.

Dankbare inwoner




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za