Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ploegdag vir ou trekkers

Ploegdag vir ou trekkers
 
2010-05-27


DIE Swartland Veteraneklub bied ’n ploegdag vir veteraan-trekkers aan op Saterdag 5 Junie van 10:00 op ’n plaas by Abbotsdale buite Malmesbury. Die plaas is op die Kalbaskraalpad tussen Klipheuwel en Malmesbury (draai in by Nitrophoska sowat 5 km buite Malmesbury en volg borde).

Daar sal ’n verversingstent en vermaak vir kinders wees. Toegang is R20 (kinders R10).

Vir navrae, skakel Cassie 082-859-2939 of Freddie 072-252-5381.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za