Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2010-05-27


GARDENS GHOLFDAG

Gardens Rugbyklub se jaarlikse korporatiewe gholfdag vind môre (28 Mei) plaas te Boschenmeer Gholfbaan. Verskeie bekende oud-rugbyspelers sal in aksie wees.

Getekende Springbok- en Stormers rugbytruie sal ook opgeveil word.

Inskrywingsgelde wissel tussen R3000 en R5000. Kontak Mario by 021-862-3292 of 082-380-2680.

KARATE

Vanaf 2 Junie tot einde Junie bied Hayashi-Ha Karate gratis klasse aan vir belangstellende skoliere. Die doel is om kinders besig te hou en om vir hulle insig te gee in karate. Klasse begin 17:30 tot 18:30, Maandae en Woensdae. Skakel 021-872-5745.

* Sewe Paarliete van Hayashi-Ha vertrek Donderdag na Zimbabwe waar hulle Suid-Afrika gaan verteenwoordig by Die Zone 6-spele.

NETBAL

Boland Netbal is die gasvroue van die semi- en finale netbalwedstryde wat 28 Mei (vanaf 17:00) en 29 Mei (vanaf 10:00) n die DF Malansentrum op Stellenbosch gespeel word. Al die Proteaspelers sal tydens dié wedstryde in aksie wees. Toegang is R10.

PAARL-OOS BEKER-UITDELING

GMT Paarl-Oos krieketklub se bekeruitdeling vind 28 Mei plaas te Bolandpark. Kaartjies is R80. Kontak Justin Watts by 073-297-1822.

SKAAK

* Die Paarl Skaak Ope vind 28 (vanaf 19:00) en 29 (vanaf 08:30) plaas in die Paarl Gemeenskapsaal. Registrasies sluit Vrydag 19:00. Die prysuitdeling is Saterdag 20:00. Die eerste plek sal R800 ontvang, die tweede plek R500 en die derde plek R250.

* Die Paarl Junior Skaak Ope vind 28 Mei plaas vanaf 08:30 (registrasies is 07:00). Medaljes sal aan die wenners oorhandig word. Kontak 082-558-3265 of e-pos bolandchessunion@telkomsa.net.

WELLNESS SPORT DAY

Bethel Congregational Church is hosting an HIV Wellness Sport Day on 29 May at William Lloyd Primary from 09:00. Events will include netball, soccer, rugby and athletics. Teams can register on the day and are responsible for providing their own T-shirts/sports gear.

During this event people can also get tested for HIV. Contact Jeanine Sampson on 076-873-7598 or Lionel Matthee on 072-239-2181.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za