Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Roses behou wen-momentum

Roses behou wen-momentum
 
2010-05-27


ROSES UNITED het Saterdag sy wenmomentum behou deur ’n 25-20 oorwinning oor Villagers van Worcester te behaal.

Die rustydtelling was 8-7 in die Rose se guns.

Roses se drieë is gedruk deur Brandon April, Christopher Adams en Cheslyn Fredericks. Fredericks het ook twee strafskoppe en twee doelskoppe aangeteken.

Eerskomende Saterdag meet Roses United kragte teen Black Leaves van Gansbaai. Dié wedstryd word op Pelikaanpark gespeel.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za