Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2010-05-27


* Ondersteuningsgroep. Die Paarlse Diabetes-ondersteuningsgroep vergader op Woensdag 2 Junie om 19:00 by die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.

Die spreker vir die aand is diabetes-spesialis, suster Kamaretha Beckert, wat diabetesvoorligting sal doen. Alle belangstellendes is welkom. Kontak 021-871-1808 vir navrae.
* Dans. Die Boeremusiekgilde hou op Vrydag 28 Mei om 20:00 ’n dans met die orkes van André Stander by Laerskool Noord-Eind. Almal is welkom.

Kaartjies is R25 vir lede en R35 vir nie-lede. Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
* Drama. Dramaklasse gaan vanaf 31 Mei op Maandae en Donderdae in die Goodnow-saal op Wellington deur Marius Pool aangebied word. Belangstellendes kan hom skakel by 072-156-1057.
* Dienste. Reik na Herstel borskanker-ondersteuningsgroep kom byeen op 3 Junie om 10:00 by Paarl Medi-Clinic se Raadsaal.

Alle borskankerpasiënte of dames wat al met borskanker gediagnoseer was of is, word uitgenooi na die byeenkoms.

Kontak Annaleen Genade by 072-523-0650 of 021-862-6733 of Hannalie Vergottini by 083-336-8695.
* Koor soek lede. Die Paarl koor soek klawers en nog stemme. As jy op ’n Maandagaand verby die Ou Meulteater stap of ry sal jy harmonieuse stemme hoor onder leiding van die bekwame koorafrigter Johannes Shickerling.

Die koor is huidiglik ongeveer 15 lede en mik na een of meer optredes per jaar. Die groep het egter nog ’n klavier of elektroniese klawerbord nodig.

As jy reeds neurie, in die stort sing en behoefte het om deel te wees van hartlike en volronde klank, kontak Trudy by 082-896-9863 vir meer inligting. Almal is welkom.


More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za