Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitruilstudente geniet SA

Uitruilstudente geniet SA
 
2010-05-27


UITRUILSTUDENTE van Youth for Understanding (YFU) het reeds 15 jaar noue bande met vele skole en huishoudings in regoor Suid-Afrika.

Sedert Julie 2009 was Suid- Afrika die tuiste van 40 studente van veral Duitsland, Switzerland, Frankryk, Swede, Noorweë, Estonia, die VSA en Australië. Die studente tans in die land vertrek op 9 Junie vanjaar terwyl die nuwe aankomelinge op 6 Augustus hier sal wees. Studente kom vir ses maande of een jaar na Suid-Afrika. Tydens hulle verblyf woon hulle by families wat vrywillig en gratis akkommodasie verskaf en die studente inneem as een van die gesin.

Die fokus van YFU se program is die aanleer van interkulturele vaardighede. Hulle fokus daarop om studente van tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar, die geleentheid te gee om ander tale en kulture te leer ken deur by vrywillige families in te woon en plaaslike skole by te woon.

Belangstellendes kan YFU kontak by 021-423-1677 of 021-906-4929.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za